kagablog

November 12, 2007

6/6/2007

Filed under: poetry, susanna smith — ABRAXAS @ 6:28 pm

Soms is die maan net
… te vol

Soms speel die wind net
… te knus

Soms sny die koue net
… te skerp

en
soms
huil die alfa wolf net te ver.

2 Responses to “6/6/2007”

  1. Derek Davey Says:

    As jy wil daai wolf hoor, dink net aan hom ..

  2. geelbyl Says:

    en soms soos jy tuur oor die wit
    …raak n koue nat neus jou

    en lek sy groot warm tong jou wakker

Leave a Reply