kagablog

November 29, 2007

koek

Filed under: cecilia, poetry — ABRAXAS @ 1:19 am

suster

bazaar tannie

dril
jellie met vla
vyftig sent fudge
panne

koek

bybel in die hand
klaaglied in die hart
oordeel in die oë

swart
moer
koffie

bitter

suster

Leave a Reply