stille kreet

***
waarvoor staan ek
op
waarteen staan ek
op
maak ek my mond oop
sonder geluid …
maak ek my mond oop
skreeuend …
is my stom gebaar
genoeg
of hoor hierdie mensdom
slegs geraas …

***
waarvoor staan ek
op
waarteen staan ek
op
maak ek my mond oop
sonder geluid …
maak ek my mond oop
skreeuend …
is my stom gebaar
genoeg
of hoor hierdie mensdom
slegs geraas …
dive into the kagablog!
Powered by WordPress
January 15th, 2008 at 4:28 pm
Die geraas is orals en moerse, binne die kop en buite. Die regte mense hoor die gewigtinge dinge.
January 16th, 2008 at 11:47 am
pragtige gedig, susanna.
January 16th, 2008 at 12:30 pm
ta cecilia
die wete dat daar een elke siel in hierdie grootheid is wat hoor, lees, voel, swyg of saam skreeu maak op een of ander onverklaarbare manier als ok, al is dit net vir n vlietende oomblik!