kagablog

July 25, 2008

Herinnering I

Filed under: poetry, louis roux — ABRAXAS @ 7:36 am

die grysdag se asem

skeur deur jou hare

en verbleik alles om jou

jou oë skyn in die halflig

en uiteindelik raak ons lippe

Leave a Reply