kagablog

August 16, 2008

die padda prins (n lekker deuntjie vir die kunsfeeste) - 2008

Filed under: johan thom, poetry — ABRAXAS @ 12:35 pm

bril-padda kop
koningskind nie meer uitverkore
skeeloog prinses soenpapnat tevergeefs
die droee dooie lippe
van die prinskind van gister
blindweg opsoek na haar meester se liefde
wat geen toenadering vanaf sy nasate sal duld
of trou sal beloon met sy wonderkroon
vir elk wat hul swaarkry met lekkerkry verander in skuld
kyk n geparsde blom het niet vir die neus te gee
slegs oe wat mog fees op die oorskot van vlees
en hulself will verlustig aan geloftes in gees
op lee karkasse will blaas nes trompet
daar voor by oop bekkie lek ieder klein slet
tot oorlogskreet kreet kwaadkwaak daar hard uitbassuin
die mondtsuk raak gater so blaas by sy hol
die poorte van die paradys oorval met wolke vol vliee
miljoene groene donners sing almal tesaam
met stemme van goud en harte wat skree:
“padda het gaan opsit by sy nooi in die vlei”
(en hoerkinders by die dosyne gekry)
aham-chicky-bam-chicky-bubblegum x2

Leave a Reply