kagablog

August 16, 2008

ek fossiel jy fossiel (2008)

Filed under: johan thom, poetry — ABRAXAS @ 12:32 pm

beminde van my hart
tweespalk geraamte
pal hammer die liefde ons nader aan mekaar
die winterkoue skuil diep onder die grond
ons grawe saam voort
opsoek na die blyplek van altyd
agter geslote grendel en slot
donker kuil en sprokies lig
stoor die sleutels in n glasvertoonkissie
en seel met enkel bittersoetkus
ek fossiel jy fossiel

Leave a Reply